News

As a former coalition partner in the Tshwane Metro government, the Freedom Front Plus (VF Plus) welcomes the Labour Court’s ruling that the South African Local Government Bargaining Council (SALGBC) ...
In response to the Johannesburg State of the City Address (SOCA), the Freedom Front Plus (VF Plus) warned the Mayor that the city cannot keep stumbling from crisis to crisis. The ruling ANC party has ...
(Parliamentary debate sponsored by the EFF leader: Enclaves such as Orania and Kleinfontein in a post-Apartheid South Africa – a threat to nation building, non-racialism and social cohesion) The EFF ...
(Parliamentary debate on the need for a renewed focus and new strategies to tackle gender-based violence and femicide (GBVF) as a national crisis) If our moral compass is not reset, gender-based ...
Patients who visited the Karenpark clinic in Akasia these past few weeks were turned away because there is no doctor on duty to treat them. The clinic specialises in treating women and children. The ...
Today, 8 May, marks the centennial of the recognition of Afrikaans as an official language in South Africa. A long journey with many sacrifices culminated in this “language birth” in 1925 – a journey ...
Die VF Plus as ʼn voormalige koalisievennoot in die metroregering van Tshwane verwelkom die Arbeidshof se uitspraak dat die Suid-Afrikaanse Bedingingsraad vir Plaaslike Regering (SALGBC) onbillik ...
Die VF Plus het gister in reaksie op die Johannesburgse stadsrede die burgemeester gewaarsku dat die stad nie van krisis tot krisis kan voortstrompel nie. Die ANC-regerende party moet begin om ...
Pasiënte wat die afgelope weke by die Karenpark-kliniek in Akasia opgedaag het, is weggewys omdat daar geen dokter aan diens was om hulle te behandel nie. Dié kliniek spesialiseer in vroue- en ...
Die inwoners van Aberdeen in die Dr. Beyers Naudé-plaaslike munisipaliteit het hul steun gegee aan ʼn voorstel van die VF Plus om ʼn historiese gebou op dié dorp in ʼn museum te omskep. Die gebou is die ...
(Debat in parlement oor die behoefte aan ʼn nuwe fokus en strategieë om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord as nasionale krisis aan te pak) Sonder die herstel van ons morele kompas, sal ...
(Debat in parlement aangevra deur EFF-leier: Enklaves soos Orania en Kleinfontein in post-apartheid Suid-Afrika – ʼn bedreiging vir nasiebou, nie-rassigheid en sosiale samehorigheid) Die EFF en sy ...