Christie Lauwrens en Marius Koekemoer van EB's Hardeware is besig met die "Borg 'n Verjaarsdag" projek waar kinders van Abraham Kriel Kinderhuis se wense vervul word. Foto: Verskaf. Vanjaar gaan die ...
Die nuwe skoolhoof by Hoër Tegniese Skool John Voster is vroeër vandeesmaand met ’n spesiale verjaarsdagviering bederf. Vanjaar is Antoinette Dowd se eerste verjaarsdag as hoof by die skool. Dowd is ...