Film fanatici kan binnekort ‘n rits nuwe Afrikaanse flieks geniet by Ster Kinekor as deel van die Absoluut Afrikaans rolprentfees. ‘n Fees van plaaslike Afrikaanse rolprent produksies word tussen ...
Twee Afrikaanse rolprente trek nou groot aandag. Skoonheid is pas terug van die Cannes-rolprentfees en reeds vir internasionale verspreiding verkoop aan vyf lande, en Roepman word wyd geloof en het ...